Back

ⓘ Fantasie




                                               

Fantasie

Fantasie in ’n sielkundige sin verwys na iets wat die teenoorgestelde is van realiteit. ’n Fantasie is ’n situasie wat deur ’n individu verbeel word om sekere begeertes uit te druk. Die situasies is dikwels hoogs onwaarskynlik; maar dit kan ook realisties wees. Fantasiee kan ook ’n seksuele aard hê. ’n Fantasie kan ook ’n dagdroom genoem word. In die alledaagse lewe dink mense dikwels aan iets wat hulle wens hulle kan doen of kon gedoen het, iets wat soms onmoontlik in die werklike lewe is. Dit kan ook ’n afweermeganisme wees om negatiewe emosies teen te werk of verveling te verdryf. Fanta ...

                                               

Thompson Boekdrukkery

Thompson Boekdrukkery is in 2011 gestig met die doel om Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie-boeke vir volwassenes te publiseer en te bevorder. Hulle het verskeie Afrikaanse boeke in gedrukte asook e-boekvorm gepubliseer. Lesers kan boeke vanaf hulle webtuiste aankoop en skrywers kan manuskripte aan hulle voorlê. Hulle bied ook n jaarlikse Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie aan. Op 12 Mei 2016 word op Afrifiksie se Facebookblad aangekondig dat sy bedrywighede in Augustus 2016 gestaak word: Drie dae later word uitdruklik gestel dat Afrifiksie en Thompsons Bo ...

                                               

J.R.R. Tolkien

John Ronald Reuel Tolkien was n Engelse skrywer wat veral met sy hoe fantasie romantrilogie The Lord of the Rings bekendheid verwerf het.

                                               

Hooftrekke van letterkunde

Kommunikasie – handeling van die oordrag van inligting. Kommunikasie benodig ʼn sender, ʼn boodskap en voorgenome ontvanger, hoewel die ontvanger nie nodig het om teenwoordig te wees of bewus te wees van die sender se intensie om op die tydstip van kommunikasie te kommunikeer nie; dus kan kommunikasie geskied oor groot afstande in tyd en ruimte. Geskrewe kommunikasie skryfkuns – verteenwoordiging van taal in ʼn tekstuele medium deur die gebruik van ʼn stel simbole of tekens bekend as ʼn skryfstelsel. Onderafdeling van kultuur – gedeelde sienswyses, waardes, doelwitte en toepassings wat ʼn instan ...

                                               

Henryk Wieniawski

Henryk Wieniawski - was n Poolse komponis van romantiese musiek. Wieniawski is in Lublin Pole gebore. Hy is in Moskou Rusland oorlede.

                                               

Quintin Ellis

Quintin Ellis ook bekend as Adam Weilbach is n Suid-Afrikaanse fantasieskrywer, model en akteur. Sy werke het n sterk geestelike inslag en val onder die Christelike-fantasie sub-genre van fantasie.Hy is egter n selferkende ateïs.

                                               

Hoop

Hoop is die onsekere verwagting dat n bepaalde gewenste gebeurtenis sal plaasvind. Daar is twee teenoorgesteldes vir hoop: wanhoop, as die kans op die gewenste gebeurtenis skraal lyk, of vrees, as die verwagting n ongewenste gebeurtenis betref. Met valse hoop is die verwagting geheel en al op fantasie gebaseer, of op n gebeurtenis met n weglaatbaar kans om waar te word. Hoop kan passief soos n wens of aktief wees. In die laaste geval word die kans op die gewenste gebeurtenis deur persoonlike inspanning vergroot. Vergelyk dit byvoorbeeld met n gevangene wat voortdurend aan sy ontsnapping we ...

                                               

Hieronymus Bosch

Hieronymus Bosch was een van die bekendste Nederlandse skilders uit die Laat Middeleeue. Hy het geleef en gewerk in n tyd toe die Christendom aan die vooraand van die Hervorming was. Sy werk is in hoe mate ’n weerspieeling van die Laat-Middeleeuse denke en kan gesien word as n pessimistiese uitkyk op die mens wat weens sonde en dwaasheid ten gronde gaan. Hieronymus Bosch, soms ook Jeroen genoem, is in 1453 in ’s-Hertogenbosch gebore. Hy het sy hele lewe lank in dié stad as skilder gewerk en is ook in 1516 daar dood. Uit die min gegewens wat daar oor sy lewe bekend is, blyk dit dat hy gedur ...

                                               

Ronél Gill

Ronél Gill is op 9 Oktober 1969 gebore as die oudste van drie kinders in Krugersdorp, waar George Pratley die enigste Suid-Afrikaanse produk wat al op die maan was vervaardig. Toevallig ook in dieselfde jaar wat George se Pratley Putty saam met die Apollo 11 op die maan land, 1969. Sy was twee jaar oud toe haar ouers, Ernest en Ronel Combrink, Johannesburg toe verplaas is waar Ernest verbonde was aan die SAP se blitspatrollie-eenheid in Hillbrow. Dit is in Johannesburg waar haar broer Ernest jr. en haar suster Rina gebore word. Op vyfjarige ouderdom stuur haar ouers Ronél na haar ouma toe ...

                                               

Johnny Depp

John Christopher Johnny Depp II is ’n Amerikaanse akteur, rolprentvervaardiger en musikant wat al onder meer die Golden Globe vir beste akteur gewen het.

                                               

Voltaire

Voltaire was een van die mees gelese en invloedrykste skrywers van die Franse en Europese Verligting. Die 18de eeu word derhalwe in Frankryk ook "Voltaire se eeu" genoem. As lirikus, dramatikus en epikus het Voltaire vir die kundige publiek van sy tuisland, as verhaalskrywer en filosoof vir die hele Europese hoer klas van sy tyd geskryf wat, of hulle nou van adellike of burgerlike afkoms was, meestal die Franse taal magtig was. Baie van sy sowat 750 werke is verskeie kere herdruk en dadelik in ander Europese tale vertaal. Voltaire, wat oor uitstekende kennis in Engels en Italiaans beskik h ...

                                               

Die avonture van Kuifie

Die avonture van Kuifie is een van die gewildste Europese strokiesverhale van die twintigste eeu, met n oplaag van meer as 200 miljoen boeke, wat in sowat sestig tale verskyn het. Die hooffigure van die verhale is die jong verslaggewer Kuifie en sy metgesel, die hond Spokie. Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as n bylae van die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale die laaste verhaal bly onvoltooi. Die eerste Afrikaanse uitgawes is in 1974 deur Human & Rousseau in Kaapstad vrygest ...

                                               

Die krap met die goue knypers

Die krap met die goue knypers is een van n reeks van die welbekende strokiesverhale, geskryf en geïllustreer deur die Belgiese skrywer Hergé, oor die jong held Kuifie en sy wedervaringe. Hierdie boek is die eerste een in die reeks wat die leser aan Kuifie se jarelange vriend, Kaptein Haddock voorstel. Die krap met die goue knypers is die negende boek in die Kuifie-reeks. Dit is die eerste keer gepubliseer in 1941, in Frans. Die eerste Afrikaanse uitgawe verskyn in 2005. Pretbederwerswaarskuwing: Die storielyn of storie se einde volg hieronder.

                                               

Sinabargroen

Die kleur sinabargroen is n skakering van groen. Die pigment word gemaak van n mengsel van Pruisiese blou en chroomgeel, dus nie in die natuur gevind nie en die verwysing na sinabar is fantasie.

Egdon Heath
                                               

Egdon Heath

Egdon Heath is n fiktiewe streek in Thomas Hardy se Wessex. Die bewoners van hierdie yl bevolkte gebied, waar heksery en bygeloof nog hoogtyd vier, sny heidestruike vir hul lewensonderhoud. Die hele handeling van Hardy se roman The Return of the Natives speel in dié afgelee streek af, en dit kom ook in The Mayor of Casterbridge en in die kortverhaal The Withered Arm voor.