ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 2




                                               

Ekonomie

Ekonomie is die sosiale wetenskap wat die produksie en verbruik van meetbare middele bestudeer. Dit behels die analise van die produksie, verspreiding en verbruik van goedere en dienste. Volkshuishouding is n verouderde term vir ekonomie. Ekonomi ...

                                               

Blou-ekonomie

Blou-ekonomie is n term in die ekonomie wat verband hou met die benutting en bewaring van die mariene-omgewing. Die omvang van interpretasie daarvan wissel van organisasie tot organisasie.

                                               

Gemengde ekonomie

n Gemengde ekonomie is n ekonomie wat elemente van private en staatsbeheer bevat en karakteristieke van beide n kapitalistiese en sosialistiese bestel reflekteer.

                                               

Ekonomie van Namibië

Die ekonomie van Namibie is sterk afhanklik van die ontginning en verwerking van minerale vir uitvoer, en mynwese maak 20% uit van die BBP. Ryk alluviale diamantneerslae maak van Namibie n primêre verskaffer van edelsteen-kwaliteit-diamante. Nami ...

                                               

Sirkulêre ekonomie

n Sirkulêre ekonomie is n ekonomiese stelsel wat daarop gemik is om afval en die onvolhoubare en voortdurende gebruik van hulpbronne uit te skakel. Sirkelstelsels fokus op hergebruik, deel, herstel, opknapping, hervervaardiging en herwinning om n ...

                                               

Landbou-ekonomie

Landbou-ekonomie is n sosiale wetenskap wat oorspronklik die beginsels van ekonomie toegepas het op die produksie van gewasse en veeboerdery. Landbou-ekonomie het spesifiek gehandel oor grondgebruik. Die fokus was om die opbrengste van gewasse te ...

                                               

Mikro-ekonomie

Mikro-ekonomie is n tak van ekonomie wat die gedrag van individue en firmas bestudeer ten opsigte van besluite wat geneem word oor die toedeling van beperkte of skaars hulpbronne.Dit is tipies van toepassing op markte waar goedere of dienste geko ...

                                               

Ekonomie van skaal

Ekonomie van skaal is n kenmerk van n vervaardigingsproses waarin n toename in die skaal van die onderneming, n afname in die langtermyn-gemiddelde koste van elke vervaardigde eenheid teweeg bring. Ondernemings van enige grootte kan die voordele ...

                                               

Verskaffer (ekonomie)

Verskaffers in die ekonomie is dié persone of instansies wat goedere en dienste aan ander verskaf sodat hulle hul produkte of dienste kan maak of verkoop. n Onderneming wat byvoorbeeld lemoensap maak, het lemoene, die toerusting om die lemoene me ...

                                               

Ekonomie van Benin

Die ekonomie van Benin is nog onderontwikkel en word veral deur die landbousektor en klein bedrywe oorheers, wat ook die grootste bydrae tot die ekonomiese groei lewer. Naas die bestaansboerdery is daar die kommersiele landbou met katoen as die b ...

                                               

Ekonomie van Frankryk

Met n nominale bruto binnelandse produk van 2 583.6 miljard VSA-$ in 2017 is Frankryk naas Duitsland die voorste nywerheidsland in Europa. Dit is ook die derde grootste ekonomie na Duitsland en die Verenigde Koninkryk in Europa en die sesde groot ...

                                               

Kapitaal (ekonomie)

In ekonomie, bestaan Kapitaal uit enigiets wat n persoon se mag kan verbeter om ekonomies nuttige werk te verrig. Gewoonlik is dit geld wat n mens in n besigheid beleg om bate te koop, so dat die besigheid nog geld kan maak.

                                               

Fantasie

Fantasie in ’n sielkundige sin verwys na iets wat die teenoorgestelde is van realiteit. ’n Fantasie is ’n situasie wat deur ’n individu verbeel word om sekere begeertes uit te druk. Die situasies is dikwels hoogs onwaarskynlik; maar dit kan ook r ...

                                               

Thompson Boekdrukkery

Thompson Boekdrukkery is in 2011 gestig met die doel om Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie-boeke vir volwassenes te publiseer en te bevorder. Hulle het verskeie Afrikaanse boeke in gedrukte asook e-boekvorm gepubliseer. Lesers kan boeke vanaf ...

                                               

J.R.R. Tolkien

John Ronald Reuel Tolkien was n Engelse skrywer wat veral met sy hoe fantasie romantrilogie The Lord of the Rings bekendheid verwerf het.

                                               

Hooftrekke van letterkunde

Kommunikasie – handeling van die oordrag van inligting. Kommunikasie benodig ʼn sender, ʼn boodskap en voorgenome ontvanger, hoewel die ontvanger nie nodig het om teenwoordig te wees of bewus te wees van die sender se intensie om op die tydstip van ...

                                               

Henryk Wieniawski

Henryk Wieniawski - was n Poolse komponis van romantiese musiek. Wieniawski is in Lublin Pole gebore. Hy is in Moskou Rusland oorlede.

                                               

Quintin Ellis

Quintin Ellis ook bekend as Adam Weilbach is n Suid-Afrikaanse fantasieskrywer, model en akteur. Sy werke het n sterk geestelike inslag en val onder die Christelike-fantasie sub-genre van fantasie.Hy is egter n selferkende ateïs.

                                               

Hoop

Hoop is die onsekere verwagting dat n bepaalde gewenste gebeurtenis sal plaasvind. Daar is twee teenoorgesteldes vir hoop: wanhoop, as die kans op die gewenste gebeurtenis skraal lyk, of vrees, as die verwagting n ongewenste gebeurtenis betref. M ...

                                               

Hieronymus Bosch

Hieronymus Bosch was een van die bekendste Nederlandse skilders uit die Laat Middeleeue. Hy het geleef en gewerk in n tyd toe die Christendom aan die vooraand van die Hervorming was. Sy werk is in hoe mate ’n weerspieeling van die Laat-Middeleeus ...

                                               

Ronél Gill

Ronél Gill is op 9 Oktober 1969 gebore as die oudste van drie kinders in Krugersdorp, waar George Pratley die enigste Suid-Afrikaanse produk wat al op die maan was vervaardig. Toevallig ook in dieselfde jaar wat George se Pratley Putty saam met d ...

                                               

Johnny Depp

John Christopher Johnny Depp II is ’n Amerikaanse akteur, rolprentvervaardiger en musikant wat al onder meer die Golden Globe vir beste akteur gewen het.

                                               

Voltaire

Voltaire was een van die mees gelese en invloedrykste skrywers van die Franse en Europese Verligting. Die 18de eeu word derhalwe in Frankryk ook "Voltaire se eeu" genoem. As lirikus, dramatikus en epikus het Voltaire vir die kundige publiek van s ...

                                               

Aardrykskunde

Aardrykskunde of geografie is die wetenskaplike studie van die liggings- en ruimtelike variasies in beide die fisiese en menslike verskynsels op Aarde. Antieke boeke verwys alreeds na hierdie vak, onder andere die boek Geographia deur Klaudios Pt ...

                                               

Geografie van Namibië

Gebied: Namibie is n land in Suider-Afrika, aangrensend tot die Atlantiese Oseaan, en tussen Angola en Suid-Afrika gelee. Geografiese koördinate: 22°00′S 17°00′O Kaartverwysing: Afrika Oppervlakte: Totaal: 825 418 vk km Land: 825 418 vk km Water: ...

                                               

Alexander von Humboldt

Friedrich Wilhelm Heinrich Alexander von Humboldt was n Duitse natuurvorser met n studieveld wat ver buite die grense van Europa gestrek het. Sy wetenskaplike werk, wat in n tydsbestek van meer as sewe dekades ontstaan het, het die destydse kenni ...

                                               

Wes-Europa

Wes-Europa is n geografiese gebied in die weste van Europa. Tydens die Koue Oorlog was Wes-Europa hoofsaaklik n sosio-politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wêreld saam te groepeer. Dit is van Oos-Europa onderskei met ...

                                               

Hamilton (dubbelsinnig)

Die term Hamilton kan na een die volgende verwys: Geografie: Hamilton, Skotland, ’n stad in Skotland. Hamilton, Bermuda, die hoofstad van Bermuda. Hamilton, Ontario, ’n stad in Ontario, Kanada. Hamilton, Nieu-Seeland, ’n stad in Nieu-Seeland. Per ...

                                               

Deklinasie

In sterrekunde is deklinasie een van die twee rigtingkoördinate van n punt aan die hemelbol volgens die stelsel waarmee hemelliggame se posisie bepaal word. Die ander koördinaat is regte klimming. Deklinasie in sterrekunde kan vergelyk word met b ...

                                               

Kirgisië

Kirgisie of Kirgistan, amptelik die Kirgiese Republiek, is n landingeslote land in Sentraal-Asie. Dit grens aan Kasakstan in die noorde, Oesbekistan in die weste, Tadjikistan in die suidweste en die Volksrepubliek China in die suidooste. Kirgisie ...

                                               

Java

Die term Java kan verwys na die volgende: In geografie: Java eiland, Indonesie, die eiland met die hoogste bevolking in die wêreld Javaans, taal wat gepraat word op die eiland Java Java-eiland, n woonbuurt in Amsterdam, Nederland. Java, New York, ...

                                               

Geskiedenis (vakgebied)

Hierdie artikel handel oor geskiedenis as ’n vakgebied. Vir die algemene geskiedenis van die wêreld en die mensdom, sien Wêreldgeskiedenis. Vir die volledige geskiedenis van die aarde, sien Geskiedenis van die Aarde. Vir die mens se evolusionêre ...

                                               

Militêre geskiedenis van Suid-Afrika

Die militêre geskiedenis van Suid-Afrika beskryf die geskiedenis van konflik en gewapende magte oor n tydperk wat strek vanaf die begin van die geskiedenis tot die huidige tyd. Dit dek burgeroorloe, oorloe van aggressie en van selfverdediging bin ...

                                               

Geskiedenis van Afghanistan

Die geskiedenis van Afghanistan, as n staat begin in 1747 met die oprigting daarvan deur Ahmad Shah Durrani. Die geskrewe geskiedenis van die land wat tans Afghanistan uitmaak, kan teruggevoer word tot ongeveer 500 vC toe die gebied onder die Ach ...

                                               

Geskiedenis van Indië

Die geskiedenis van Indie begin met die eerste bewyse van menslike aktiwiteit van Homo sapiens, ongeveer 75.000 jaar gelede, of met vroeer hominiede waaronder Homo erectus van ongeveer 500.000 jaar gelede. Die Indusvalleibeskawing in die noordwes ...

                                               

Geskiedenis van Bhoetan

In die 8ste eeu kom die Tibettaanse lama Padmasambhava of Guru Rimpoche na Bhoetan en stig die Ningma-pa-kloosterorde. Die tantriese Mahayana-Boeddhisme word deur hom die belangrikste geloof in die land, hoewel daar ook reste oorbly van die oorsp ...

                                               

Geskiedenis van die Russiese Revolusie (boek)

Geskiedenis van die Russiese Rewolusie deur Leon Trotsky is n 3 volume boek oor die Russiese Rewolusie van 1917. Trotsky het dit klaar geskryf in Russies in 1930 en dit was toe in Engels vertaal deur Max Eastman in 1932. Die drie dele: Die Omverw ...

                                               

Wêreldgeskiedenis

Hierdie artikel handel oor die algemene geskiedenis van die wêreld en die mensdom. Vir ’n artikel oor die vakgebied, sien Geskiedenis vakgebied. Vir die volledige geskiedenis van die aarde, sien Geskiedenis van die Aarde. Vir die mens se evolusio ...

                                               

Geskiedenis van Namibië

Die geskiedenis van Namibie het deur verskillende stadiums gegaan, van die kolonisering in die laat negentiende eeu tot die onafhanklikheid van Namibie op 21 Maart 1990. Vanaf 1884 was Namibie n Duitse kolonie: Duits Suidwes-Afrika. Na die Eerste ...

                                               

Geskiedenis van China

Die geskiedenis van China bied n oorsig van die historiese ontwikkeling van China. China het een van die oudste beskawings ter wêreld, met n voortdurende ontwikkeling van die voorgeskiedenis tot die hede. Die Chinese praat graag van 5000 jaar ges ...

                                               

Geskiedenis van die alfabet

Verskeie teoriee bestaan oor die geskiedenis van die alfabet, hoewel die presiese oorsprong daarvan onbekend is. Een van die gewildstes, die Proto-Sinaïtiese teorie, is dat die geskiedenis in Antieke Egipte begin het, meer as ’n millennium nadat ...

                                               

Kommunikasie

Kommunikasie is die produksie, uitwisseling en betekenisgewing van boodskappe tussen mense. Dit vind plaas binne n konteks van informasionele, relasionele en situasionele faktore wat ten doel het om mekaar te beïnvloed. Kommunikasie kan plaasvind ...

                                               

Gefasiliteerde kommunikasie

Gefasiliteerde kommunikasie is n wetenskaplik gediskrediteerde tegniek wat poog om mense met outisme of ander kommunikasiegestremdhede se nie-verbale kommunikasie te ondersteun. Die fasiliteerder lei die arm of hand van die gestremde persoon en p ...

                                               

Media (kommunikasie)

Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai. Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die p ...

                                               

Grafiese kommunikasie

Grafiese kommunikasie soos die naam aandui, is kommunikasie met behulp van grafiese elemente. Hierdie elemente sluit simbole in en beelde en kan die passiewe bydraes van die substraat, kleur en omgewing insluit. Dit is die proses van die skep, ve ...

                                               

Geskiedenis van kommunikasie

Die ontwikkeling van kommunikasiemiddele is van groot belang vir die geskiedenis van die mensdom. Aanvanklik het die mens naas gebare en gesigsuitdrukkings net oor die gesproke taal beskik. Oor die ontstaan van taal is daar maar min bekend, en di ...

                                               

Spraak

Spraak is wanneer klanke of gebare gemaak word sodat twee of meer individue met mekaar kan kommunikeer. Hierdie kommunikasie kan óf verbaal wees, soos wanneer mense woorde gebruik om te kommunikeer, of dit kan nie-verbaal wees, wanneer n individu ...

                                               

Esperanto

Esperanto is n taal wat deur die Poolse Jood Ludwik Lejzer Zamenhof in 1887 geskep is om kommunikasie tussen mense van verskillende taalgroepe te bevorder. Reeds in 1887 het Esperantosprekers bewys hoe kommunikasie taal- en landsgrense kan oorbru ...

                                               

Trove

Trove is ’n Australiese aanlyn biblioteekdatabasisdiens wat volle teksdokumente, digitale fotos en bibliografiese data insluit van items wat nie digitaal beskikbaar is nie. Dit het ook ’n gratis soekenjin. Die databasis sluit in argiewe, beelde, ...

                                               

CiNii

CiNii is ’n bibliografiese databasisdiens vir materiaal in Japannese akademiese biblioteke, veral werk in Japannees en Engels wat in Japan gepubliseer is. Die databasis is in April 2005 gestig en word onderhou deur die Nasionale Inligtingsinstitu ...